Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Miracle

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Mariemuthu M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

The classic night. This was a classic stay whereby all the boxes were ticked as "Yes". The owner went out of her way to ensure that our stay was pleasant and beautiful. The place was private and cosy, a real classic stay. I will definitely be booking to stay over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal aanbeveel. Vriendelike diens. Baie lekker oornag. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Andre L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Sal weer daar oorslaap. Baie lekker, alles wat jy nodig het, is daar. Lekker stil en veilig. Gawe gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Baie dankie, Andre. Ek hoop om julle weer te sien in die toekoms. Mooi dag verder, Charlene.

Michael M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Excellent service and good welcome. Excellent, very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Baie dankie vir die goeie resensie. Ek waardeer dit opreg.

Henk S
1 nag
4.8
Feb 2025

Rustige blaaskans met lang rit. Baie lekker kort verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Rustig en privaat. Baie mooi en skoon verblyf met pragtige gasvrou. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Baie dankie vir die resensie. Ek is bly julle het lekker gebly by Little Miracle. Charlene

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Bietjie beknop. Ja, het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annriette S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2025

Rustig. Dit is oulik maar klein, veral die badkamer. Netjies skoon, ongelukkig was die WiFi nie baie sterk vir my werkdoeleindes nie. Dis beslis net groot genoeg vir een of twee mense vir 'n oornagstop op die lang pad, is dit ideaal.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Charlene
Little Miracle
Baie dankie vir die resensie. Charlene

Ronald D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Accommodation excellent, unfortunately Beaufort had a power failure and was very. Very pleasant and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charlene
Little Miracle
Baie dankie vir die resensie, ek waardeer dit opreg.

Nico V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Kamer kort lugversorging. Eienaar baie vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 755
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 755
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat 16, Hospitaalheuwel, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd876e4e5c3f62ef186f9c1c973dc553ba6c55dda6058d637ed82b4d01198cba52125bea905f9707c2280e5d1bc2c62888e11?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R755 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 16 Van Der Merwe Street Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.350017773853 22.599128523015

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang