Little Haven
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Barrier Drive, The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Little Haven is 'n lieflike selfsorgvakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Sheffield Beach, Ballito. Met sy ideale ligging op die heuwel van hierdie kusdorpie, bied hierdie eenheid 'n ideale tuisbasis vir vriende en familie wat 'n ontspanne wegbreek soek.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met sitplek buite, 'n braai en gedeeltelike see-uitsigte geniet. Die kompleks beskik oor 'n gedeelde swembad en braai-area, 'n hek op die perseel vir direkte toegang tot die strand, 'n wassery en veilige parkeerplek. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Barbara Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Barrier Drive, The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Barrier Drive, The Village, Sheffield Beach, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang