Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Eden at Buffelspad

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook is verbode in die kothuis.
Gaste mag nie op ander plekke behalwe die braai vuurmaak nie.
Die huis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk. Dit maak van sonkrag gebruik en het 'n klein omsetter vir die laai van toestelle en 'n gasstoof, gasyskas en gasgeisers.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Little Eden, Middlebergpas, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75f32c978b39c16517340c345ee12e3d5104f128048d2d1b2d4f068bf8adc6ed01331d8e22a5de11e0ecdb9cad7a8cf7110f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 8 mense 22 5 1 5 Little Eden Middleberg Pass 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.626983444799 19.154173557039

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang