Liten Stjärna
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die eenheid het nie kookgeriewe nie, maar dit het wel 'n koffiestasie met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n eierkoker. Buite is daar privaat braaigeriewe.
Rook word nie in die eenheid of rondom die eenheid toegelaat nie.
Geen kerse mag in en rondom die eenheid gebrand word nie, weens die grasdak.
Geen geraas na 22:00 nie.
Die eenheid is nie geskik vir kinders nie.
Die eenheid is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kromstraat 51, Alikreukelpark, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang