Listen to the Ocean
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krantz-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R3 980 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Listen to the Ocean is 'n selfsorg-eenheid op die onderste verdieping van die eienaar se huis in Arniston. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n ononderbroke see-uitsig.
Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n bad, stort, aparte toilet en 'n wasbak het. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Veilige parkeerplek op die grasperk voor die huis en braaigeriewe is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Krantz-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Listen to the Ocean het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krantz-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang