Listen to the Ocean
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krantz-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Vanaf R3 980 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Listen to the Ocean is in Arniston geleë en is 'n selfsorg-eenheid wat op die onderste vlak van die eienaar se woning, wat bo woon, beslaan. Daar is 'n privaat ingang vir gaste om te gebruik en die eenheid is perfek geleë met ononderbroke see-uitsigte.
Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer is ingerig met 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, aparte toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele en die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Braaigeriewe is beskikbaar en veilige parkeerplek is op die grasperk voor die huis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Krantz-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Listen to the Ocean het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krantz-straat 1, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang