Lion King 3953
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erdvarkstraat 3953, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R1 170 per nag (plek vir 6)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lion King 3953 is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marloth Park. Die eiendom grens aan die Lionspruit Wildreservaat en is ideaal vir 6 persone wat op soek is na 'n opsie om wild te besigtig naby, of op pad na die Kruger Nasionale Park.
Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Al die slaapkamers het lugversorging en plafonwaaiers. Die kamers is toegerus met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan en die goed toegeruste kombuis bevat die basiese toebehore om maaltye voor te berei en te kook.
Die leefarea lei uit na die agterplaas, waar daar 'n ingeboude braai-area en 'n plonspoel is. Lion King 3953 is 'n entjie se ry vanaf 'n paar restaurante, winkels, 'n spa en 'n vulstasie, 'n hardeware- en 'n bottelwinkel in die dorp.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 45
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Erdvarkstraat 3953, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Lion King 3953 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erdvarkstraat 3953, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang