Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linda se Dop

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Irma L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Familie vakansie met kuier so langs al die klein dorpies. Was een van die mooiste, netjiesste en skoonste gastehuise wat ons nog in gebly het. Linda is vriendelik en so georganiseerd. Beslis 'n stop werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Linda se Dop is topklas verblyf en ons kan dit vir seker hoog aanbeveel. Ons het gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

5 ster gerief! Linda se Dop is 'n elegante, veilige en uiters goed bestuurde gastehuis binne die Neutedop-landgoed. Die interieur is stylvol en gemaklik. Baie moeite word ingesit om elke besoeker op die hande te dra. Linda se Dop word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Elegant en huislik. Baie lekker gebly en sal Linda se dop weer oorweeg in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfortable. Met by hostess - efficient and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

A gem among the flowers. Very luxurious accommodation. Beautiful decor. Linda is an interesting and inspiring hostess who has created an amazing stop in Nieuwoudtville.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die beste verblyf in Nieuwoudtville! 5 ster gehalte! Linda ontvang jou persoonlik en 'n uitstaande gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

5 ster gemak. Gerieflik, stylvol en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlik. Wow! Wat 'n wonderlike oornagplekkie - hetsy een aand of 'n paar nagte. Alles was van hoogstaande gehalte. Linda was vriendelik en gasvry en skroom nie om haar kennis te deel en aanbevelings te maak nie. Die beplanning en uitleg van die gastehuis is wonderlik. Linda se dop is beslis die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie aangenaam. Uitstekende gastehuis van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72a75d5628c8579d6bcf50080e3abfc6f122f59bde213e42bfcd02c217642f9881a5c3429a91bf560e35e75edc2986c17b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.376257801298 19.10766273737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang