Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Linda se Dop

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Linda se Dop is in die stil dorpie Nieuwoudtville in die Namakwa-distrik geleë. Die gastehuis is 4,8 km vanaf Hantam Nasionale Botaniese Tuin en 6,3 km vanaf Nieuwoudtville-veldblomreservaat geleë.

Die gastehuis bied verblyf in elegant versierde kamers wat met koninggrootte-beddens ingerig is. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met volledige DStv-kanale, 'n WiFi-verbinding, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek word voorsien. Die gastehuis beskik oor 'n swembad met sonstoele en braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Irma L
Gesin met tieners
5.0
Familie vakansie met kuier so langs al die klein dorpies. Was een van die mooiste, netjiesste en skoonste gastehuise wat ons nog in gebly het. Linda i...
Sien meer
Jan 2025
Corine W
Saam met lewensmaat
5.0
Linda se Dop is topklas verblyf en ons kan dit vir seker hoog aanbeveel. Ons het gebly.
Jan 2025
Suzan V
Saam met lewensmaat
5.0
5 ster gerief! Linda se Dop is 'n elegante, veilige en uiters goed bestuurde gastehuis binne die Neutedop-landgoed. Die interieur is stylvol en gemakl...
Sien meer
Sep 2024
Sheila E
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable. Met by hostess - efficient and friendly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marius E
Saam met lewensmaat
5.0
A gem among the flowers. Very luxurious accommodation. Beautiful decor. Linda is an interesting and inspiring hostess who has created a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Linda se Dop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat, Neutedop-landgoed, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72a75d5628c8579d6bcf50080e3abfc6f122f59bde213e42bfcd02c217642f9881a5c3429a91bf560e35e75edc2986c17b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 61 5 1 5 Protea Street Neutedop Estate 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.376257801298 19.10766273737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang