Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lighthouse Stay

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lighthouse Stay bied gaste individueel versierde kamers en is net 200 m vanaf die rotsagtige strand en getypoele en 150 m vanaf die Lighthouse Museum in L'Agulhas geleë.

Gaste het 'n keuse van lieflike kamers wat elk 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens of koninggrootte-beddens, en het en suite-badkamers met storte en toilette.

Elkeen van die kamers maak oop op die patio en is toegerus met 'n werkstasie, WiFi-toegang, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot 'n vuurput en buitebraaigeriewe.

Parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan die Kaap Agulhas-vuurtoringmuseum of die Quoin Point-vuurtoring besoek, en die verskeie staproetes in die omgewing verken soos Spookdraai-voetslaanroete, of Rasperpunt-voetslaanroete. Die mees suidelike punt van Afrika is 800 van die gastehuis af. Restaurante en kafees is ook net 'n entjie weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Janet Scholtz S
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam! Was regtig baie lekker en sal vir seker weer daar oorbly!
Des 2024
Charmaine L
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik! Puik gastehuis. Sal hom definitief aanbeveel.
Des 2024
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect - all we needed! We thoroughly enjoyed Christmas Eve supper on the beach - your picnic basket was perfect - felt bad leaving di...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was baie tevrede met hierdie keuse. Dit was baie ideaal om daar oor te slaap. Alles was netjies skoon met 'n baie goeie bed wat vir goeie rus geso...
Sien meer
Mei 2024
Monika J
5.0
Nice and interesting. Nice, the service was good, it was quiet and near the sea and good restaurants.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lighthouse Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 202, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d8ef78884e7efcf4e7a05b0dc5afc96135d27384de5f586df5aa8c21a868f42ca14b872eaf31948ca1d8b437a8a5f998c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 202 Main Road L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827118288667 20.010261198742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang