Lighthouse Beach Guestroom
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R350.00 per bespreking
Prys sluit in
- B&B
Huisreëls
- 'n Kontinentale ontbyt vir die eerste 2 aande is ingesluit.
- Hierdie eenheid kan 2 volwassenes akkommodeer. Een of 2 kinders onder die ouderdom van 2 word toegelaat onder toesig van die ouers en op eie risiko van ouers. Geen bedjies of kinderbeddens is beskikbaar nie. Die balkonne en trappe is nie geskik vir kinders tussen 2 en 12 jaar nie.
- Rook in die eenheid is verbode. Gaste moet gebruik maak van die asbakkies buite die eenheid.
- 'n Vuur word nie op die dek toegelaat nie.
- Geen harde musiek na 22:30 nie, aangesien hierdie eiendom in 'n residensiële gebied geleë is.
- 'n Ekstra skoonmaakfooi geld na 'n braai of indien gaste vir 'n langer verblyftydperk bespreek.
- 'n Skoonmaakfooi is van toepassing op verblyf van 4 dae en langer.
Jacuzzi-reëls wanneer dit beskikbaar is om te gebruik teen 'n ekstra fooi:
- Gaste moet die sand van hul voete afspoel.
- Gebruik asb. die wyn- en bierglase in die kamer vir die Jacuzzi.
- Geen fyn glaseware word in die Jacuzzi toegelaat nie, aangesien dit mag breek.
- Gaste moet die Jacuzzi gedurende die nag afskakel as hulle dit nie gebruik nie.
- Maak altyd die deksel toe wanneer dit nie gebruik word nie.
- Die gebruik van die Jacuzzi vir 'n langer verblyftydperk moet bespreek word.
- Dit is slegs gedurende die spitsseisoen beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenbeach-weg 22, Glencairn Heights, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang