Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lieflike Somer Huis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Bo Meul Street, Bo Meul, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lieflike Somer Huis is 'n bekoorlike huis sentraal geleë in die Paarl en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf met sonpanele wat die huis beurtkrag gratis maak. Dit is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansie- of oornagverblyf soek.

Die huis bestaan uit vier slaapkamers en drie badkamers, wat gerieflik tot ses gaste akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die derde en vierde slaapkamers is elk ingerig met 'n enkelbed. Die eerste en derde slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n kaggel, 'n ingeboude braai, 'n TV en gemaklike rusbanke in.

Hierdie area maak oop op 'n patio met buitesitplek, 'n ingeboude buitebraai en 'n swembad. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek in die oprit is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Leigh-Anne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Bo Meul Street, Bo Meul, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Bo Meul Street, Bo Meul, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeeca7a1cb0af69d61f3f1059ff22bac34791fcf2ffbb67ce0e00ebf6504b7f90d7a79b3155651ff9df24400452029aee9f9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 10 Bo Meul Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.7271431 18.9567138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang