Lichenry Bush Lodge
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Mrt 2025 tot 29 Mei 2025.
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Kingfisher Lodge
- Selfsorg
- Tau, Tholo, Kolobe & Lengau Chalets
- Selfsorg
- Nare Lodge
- Selfsorg
- Phiri Lodge
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. te alle tye daarop dat die lodge nie afgeskort is van die reservaat nie. Luiperds, renosters en buffels word op Nooitverwacht gewaar en kan vrylik rondloop regdeur die reservaat en die lodge-areas. Giftige slange en skerpioene word ook op die perseel gevind, so wees asb. waaksaam en dra toe skoene in die aande wanneer jy rondstap. Alle gaste wat die reservaat binnekom en gebruik maak van die geriewe wat aan hulle gebied word, doen dit op eie risiko. Onder geen omstandighede mag gaste sonder begeleiding van 'n personeellid of sekuriteitswag in die aande rondstap nie. Nooitverwacht is in 'n lae-risiko malariagebied geleë.
Lichenry Safaris aanvaar hoegenaamd geen verantwoordelikheid vir enige siektes, beserings, sterftes, verlies of skade wat plaasgevind het nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die R101, Lichenry Bush Lodge, Mokopane, 0000, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang