Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ley Pool Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Ley Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ley Pool Cottage is 'n bekoorlike ateljeewoonstel in Kalkbaai, Kaapstad. Geleë bo die see, bederf dit gaste met asemrowende uitsigte oor die berg en die Indiese Oseaan. Ideaal vir paartjies of alleenreisigers, hierdie rustige toevlugsoord kombineer kusskoonheid met gerief.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die badkamer met 'n stort toegerus is. Handdoeke en 'n haardroër word voorsien vir gaste se gerief.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf en ketel. Daar is ook 'n eetarea wat geskik is vir 2 mense, 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi, braaigeriewe en parkeerplek van die straat af is ook beskikbaar.

Gaste kan die privaat swembad, 'n knus patio en maklike toegang tot nabygeleë strande en besienswaardighede geniet. Die kothuis is net 800 m vanaf St James-treinstasie geleë, 2,5 km vanaf die Blue Bird Garage Food Market, en naby staproetes, plaaslike strande en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 83

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Ley Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Ley Road, St James, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ce0ec13c0b8a2ae03b8f008396c828a8ab3f203d8e266f06f50a0418e02532becf76a4352fcf445dabdeb4c465c29ccfe50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 22 Ley Road St James 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1192729 18.454792

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang