Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lethabo Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit Plaas R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lethabo Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plaas aan die voorheuwels van die imposante Kranskopberg in Modimolle. Die plaas is maklik bereikbaar deur hoofweë en spog met 'n oorvloed inheemse flora, voëllewe en vrylopende wild.

Die lodge is ideaal vir paartjies, gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne vakansie in die bosveld. Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid losstaande chalets of kothuise om by gaste se behoeftes en sakke te pas. Die chalets is ingerig met gemaklike beddens, terwyl die badkamers bad- of stortgeriewe bied. Al die kothuise het 'n goed toegeruste kombuis om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien en privaat braaigeriewe en WiFi is beskikbaar.

Die plaas beskik oor 2 plaasdamme, 'n plattelandse swembad en tuine waartoe al die gaste toegang geniet. Doendinge om op die plaas te geniet sluit voetslaan, wildkyk, voëlkyk en visvang in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Peter H
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome. Besides the weather, we enjoyed our time at Lethabo Lodge.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Adriaan J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, privaat en die moeite werd. Baie lekker en privaat, daar is 'n winkeltjie vir ys/hout en so paar ander goed. Die pizza is amazing.
Des 2024
Dellene V
Saam met lewensmaat
5.0
This was amazing. If it is a break you need from everyday noise, people, and life, this is the place you need to be. It is very quiet a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Jc L
Saam met lewensmaat
4.8
Baie rustig, fantasties vir 'n kort wegbreuk. Baie lekker, skoon, rus. Almal baie vriendelik en die heerlikste melktert.
Jan 2025
Derik R
Saam met lewensmaat
4.6
Rustig en vredevol. Lethabo Lodge is in 'n pragtige omgewing en dierustigheid oorval mens. Al wat 'n bietjie gepla het, is die feit dat die badkamer n...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nicolette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Rietspruit Plaas R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Lethabo Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rietspruit Plaas R101, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA399c300a0b974b7788c361d86b14c6ac38cc64bc58ec3b15f4c153e2bf6627f0f60c8ceef4eb2fbf5066db6899f549d97f8a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Farm Rietspruit R101 Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.648036177356 28.422164618969

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang