Let se plek
Beskrywing
This room accommodates 2 guests. The bedroom is furnished with a king-size bed and has an en-suite bathroom with a shower, sink and toilet. The living area has an open plan design with a fully equipped kitchenette, including a microwave, Nespresso machine, bar fridge, cutlery and crockery. The lounge area is furnished with a table, chairs, comfortable seating and a TV with internet access. Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuisie, insluitend 'n mikrogolf, Nespresso-masjien, yskassie, eetgerei en breekware. Die sitarea is ingerig met 'n tafel, stoele, gemaklike sitplek en 'n TV met internet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are shown on a self-catering basis with heating and dining facilities. / Tariewe vertoon op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
This room accommodates 1 person and has 1 bedroom and 1 bathroom. The bedroom is furnished with a three quarter bed and has an en suite bathroom with a shower, wash basin and toilet. A microwave oven, kettle and small fridge are also available in the room. In addition, the room is equipped with its own cutlery, plates, cups and glasses. This room also has a smart TV and internet access. Dié kamer het slaapplek vir 1 persoon en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n driekwart bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Mikrogolfoond, ketel en yskassie is ook in die kamer beskikbaar. Boonop is die kamer toegerus met sy eie eetgerei, borde, koppies en glase. Hierdie kamer het ook 'n slim-TV en internet toegang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelslaapbank
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates are shown on a self-catering basis with heating and dining facilities. / Tariewe vertoon op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
This unit accommodates 6 guests and has 3 bedrooms, a bathroom, a kitchen, a laundry room and an outdoor barbecue area. The 3 bedrooms consist out of a queen size bed, a double bed and the remaining bedroom has 2 single sofa beds. The bathroom is equipped with a shower, bath, wash basin and toilet. The living area has an open plan design with a fully equipped kitchen, including a microwave, stove, oven, fridge-freezer, cutlery and crockery. For added convenience, there is a dining table with seating for 6 leading off the kitchen, perfect for meals. The lounge area is furnished with comfortable seating and a TV with internet access. Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer, 'n kombuis, 'n opwaskamer en 'n buitebraai-area. Die 3 slaapkamers bestaan uit 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelslaapbanke. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n mikrogolf, stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is daar 'n etenstafel met sitplek vir 6 wat van die kombuis af lei, perfek vir etes. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV en internet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis. / Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 23 Woltemade street, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang