L'Escalier Cabanas 212
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie, maar een klein rashond mag toegelaat word met vooraf reëling
Dit is 'n residensiële kompleks en dus word geen harde musiek toegelaat nie, en geraasvlakke moet tot 'n minimum beperk word.
Die braai-area is op die balkon en nie by die swembad-area nie
Moet asseblief nie wasgoed aan die balkonreling hang nie
As jy in die balkon-area partytjie hou/braai, moet asseblief niks oor die balkon gooi nie.
Rook word nie binnenshuis toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Strandstraat 7, L'Escalier Cabanas, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang