Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Les Terres Noires

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat 38, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Les Terres Noires is 'n groot ou koloniale huis wat op 'n akker in die bekoorlike dorpie Greyton geleë is. Dié selfsorghuis is die ideale en gerieflike basis vanwaar jy die dorp kan verken.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof-, tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koninggrootte-bed, en die vierde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort en bad. Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook.

Daar is 2 leefareas in die huis, elk met 'n houtkaggel, en 'n vermaak-/braai-area. Die hoofleefarea lei na die tuin met 'n swembad en asemrowende berguitsigte om te bewonder. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar. Gaste kan hul eie aanmeldbesonderhede vir Netflix gebruik.

Neem asseblief kennis dat kinders nie bo naby die pooltafel toegelaat word nie.

Die eenheid het 'n UPS wat die Wi-Fi en TV aan die gang hou tydens beurtkrag.

Daar is 'n gehuurde kothuis op die eiendom geleë wat na die straat front, maar heeltemal onafhanklik van die huis.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Vleistraat 38, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Les Terres Noires het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vleistraat 38, Greyton, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA689a594f31e53b66d11f4cd9f8d048ba8e37f7af1d99c3e301c7d6f68c176e32ce86ae1146622be61f95e18d9ac0f5e1fc4d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 22 5 1 5 38 Vlei Street Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.047787818676 19.615050708004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang