Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard's Tree Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker ontspanne. Altyd lekker geniet die natuur, veral die stap waterval toe en soek die leopard dan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Very nice location. Our stay was good and the owners are very friendly and welcoming. They checked if we needed anything each day of our stay. The kitchen facilities and ablution facilities are great, especially the kitchen as they have fridges and freezers that the campers can use to keep things cold.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathlda V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

'n Heerlike verrassing, groot staanplek en baie koelte. Ons was aangenaam verras met hierdie kampplek. Alle staanplekke was grotendeels onder koelte bome, langs 'n stroompie. Die staanplekke is lekker groot so mens voel jy het heelwat privaatheid. Alles was goed georganiseer en ons was baie dankbaar vir die swembad gedurende die warm dae. Pragtige omgewing. Daar is net 'n probleem met die warm water in die een badkamer. Daar kom soms geen water deur nie en indien wel werk dit net 'n kort rukkie. In die somer pla dit nie, want 'n koue stort was verfrissend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gently in die stilte met netjiese ablusie geriewe. Lekker rustige kampeerplek op die plaas tussen die bome en citrusboorde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Stil, rustig, pragtige staproetes en interessante familie geskiedenis van die plaas. Heerlik en veilig onder die pragtige akkerbome, met gerieflike ablusie, kombuis met yskas tot beskikking. Vele staproetes op die plaas. Lekker om met die eienaar te gesels rondom die ryk geskiedenis van die plaas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Baie rustig. Baie lekker gebly. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benn-john B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker en ontspannend. Dit was lekker om te ontspan en swem. Die hiking trail was die moeite werd om tot by die waterval te stap. Sal weer daar gaan kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize K
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustige, stil kampeerplek. Die hike na die waterval was baie besonders! Dit was so 'n lekker stil en rustige kamp aangesien daar geen geraas toegelaat is nie. Het gekamp met ons volwasse kinders en hul metgeselle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Netjies, rustig. Heerlike kampplek, goeie fasiliteite en vriendelike gasvrou. Ons kom beslis terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inalize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keeromstraat, Boskloof-plaas, Citrusdal, 7430, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4896d34daf222c1a9965fe4b401a5f129352a20293dfd6153d665490a0d73c737877de29bb0e0fc99509f1274fd1c5abe483?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Keerom Street Boskloof Farm 7430 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.760100194483 19.076792999866

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang