@Mabalingwe Leopards Haven - PRM032
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Administrasiefooi van R345.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R1,365.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R8000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Breekskade-/sleuteldeposito gelykstaande aan 1 nag se verblyf, terugbetaalbaar binne 3 tot 7 dae werksdae indien geen breekskade of skade voorkom nie.
'n Verpligte eenmalige vertrekskoonmaakfooi.
'n Verpligte ekstra skoonmaak- en sanitasiefooi.
'n Administrasiefooi word vereis.
Privaat wildryvoertuie is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag, insluitend brandstof. Weens die totale aantal gaste wat die eiendom kan akkommodeer, moet 'n minimum van twee voertuie bespreek word. Voertuie moet gereserveer word vir die hele duur van die verblyf.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang