Leopard Suite at Droombos
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Fairways Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Leopard Suite at Droombos is 'n heerlike toevlugsoord in 'n stil doodloopstraat in Die Boord, Stellenbosch. Hierdie luukse selfsorg-suite bied ruim en gerieflike verblyf, wat dit die perfekte keuse maak vir paartjies of individue wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie ligte en lugtige suite bestaan uit 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die suite kan gemaklik tot 2 gaste akkommodeer.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n kaggel, 'n TV en gemaklike rusbanke.
Die patio beskik oor welige groen, buitemeubels en braaigeriewe, waar gaste kan ontspan en die strelende geluide van die nabygeleë rivier kan geniet. Komplimentêre WiFi en veilige opritparkeerplek word voorsien vir ekstra gerief tydens jou verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 11 Fairways Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Fairways Road, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang