Lembah Kali - Riverside Estate
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Om die natuurreservaat en bure in ag te neem word geraas nie toegelaat nie.
Weens die klankbeperkings in die natuurreservaat word geen klankstelsels toegelaat nie.
Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.
Besoekers bo en behalwe die 12 gaste wat bespreek het, word nie toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode, maar buite word toegelaat.
Vervoer na en vanaf Lanseria Internasionale Lughawe kan met die plaaslike vervoermaatskappy gereël word.
Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Kinders moet by die dam en alle watermassas te alle tye onder toesig wees.
Let dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 12 persone
6 volwassenes, 6 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Riverside Estate 13 497JQ, Jukskeidrif-weg, Lanseria, 1739, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang