Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerdoeks

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lekkerdoeks bied 3 verblyf-opsies wat op die eienaars se eiendom in George geleë is. George, geleë aan die voet van die Outeniekwaberge, bied 'n uitstekende basis vanwaar u die Tuinroete kan verken.

Lekkerdoeks is 'n 1-slaapkamer-eenheid, geskik vir 2 gaste, en is ingerig met 'n koningingrootte-bed.

Air@Willow is 'n kamer in die huis met 'n privaat ingang, en 'n oopplan-sitkamer en -kombuisie. Dit het 'n koningingrootte en 'n klein bed vir 'n kind. Gaste van hierdie kamer het toegang tot 'n privaat en aparte badkamer. Daar is 'n bank met 2 sitplekke wat as 'n bed vir 'n kind kan dien. Die eenheid het ook 'n kombuisie en ontbythoekie, toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie en eetgerei.

Love@Home is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer.

Doendinge in die area sluit die pragtige Outeniekwaberge, staproetes, bergfietsry en visvang in. Die wêreldbekende Fancourt-gholfbaan is 2 km hiervandaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Zelda R
Gesin met tieners
5.0
Wonderlik rustig, jy kan jouself uitleef in daardie tuin! Baie lekker gebly. Pragtige plek met die pragtigste, rustigste tuin en hasies wat oral rondh...
Sien meer
Feb 2025
Helgaard M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was gerieflik naby aan die geleentheid wat ons bygewoon het. Alles was mooi, netjies, skoon en lekker.
Feb 2025
Mervin S
Saam met vriende
5.0
Dit is 'n mooi en gemaklike plek om te bly. Dit is baie stil en lekker om daar te bly en die kamers is ruim en lekker.
Des 2024
Llewelyn H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal dit definitief weer moet doen. Ons het lekker gedoeks by Lekkerdoeks. Die gasvryheid was puik gewees, en verblyf was fantasties.
Des 2024
Johlene J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker wegbreek plekkie. Lieflike klein maar meer as genoeg ruimte vir 2 mense. Ideale ligging en veilige area.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lekkerdoeks het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 2, Heather Park, George, 2630, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16c0c35cc540345dda21f4581b43586ed21a6d016c51ecbae47e0e67d29ab3486ea05ca4c7e309a979e6e0efc8850cda3191?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 2 Willow Road Heather Park 2630 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.957859414965 22.424364833355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang