Lekker Kiep
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 32, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lekker Kiep bied oornag- en selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie Lady Grey, geleë in die voorheuwels van die Drakensberge.
Hierdie eiendom bied gaste 'n keuse tussen 'n hoofhuis en 'n woonstel, albei met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Die hoofhuis beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, terwyl die woonstel 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe het.
Straatparkeerplek is beskikbaar vir gaste se voertuie. Lady Grey is bekend vir sy buitelugaktiwiteite, insluitend voetslaan, voëlkyk en forelhengel. Besoekers kan ook die dorp se historiese geboue verken en hulself verdiep in die bekoorlike kleindorpse atmosfeer, en geniet die natuurlike skoonheid en rustige omgewing wat dit bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Anelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Bothastraat 32, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
- Gaste dink Lekker Kiep het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 32, Lady Grey, 9755, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang