Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkeBly Boutique Loft

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaanstraat 17, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

LekkeBly Boutique Loft is 'n pragtige selfsorg-eenheid in die Weskusdorpie Paternoster. Mosselbank se hoofstrand is 250 m van die eenheid af. Die eenslaapkamer-eenheid is geskik vir 2 gaste en is nie-rook. Die eenheid het dubbeldeure wat lei na 'n dek met 'n buitebraai en 'n uitsig oor die plantegroei.

Die woonstel het 'n oopplan-leefarea, 'n knus eetarea met 'n kombuis en 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, koffiemasjien-eetgerei en breekware.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is ook gesighanddoeke, badhanddoeke, seep, 'n haardroër en 'n elektriese kombers vir die winter. Die woonstel bied parkeerplek op die perseel.

Doendinge in die area sluit perdry, wynproe, swem, visvang, voëlkyk, e-fietse, bergfietsry en vlieërbranderry in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Angelique P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. We had a good, relaxing stay. The unit is within walking distance from the beach and very comfortable with all that we needed...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Elzette S
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, netjies, skoon, heerlik gebly. Ons het heerlik gekuier. Alles was presies soos op die fotos. Alles wat jy nodig het en als baie mooi, netji...
Sien meer
Sep 2024
Daniel
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and lovely. Great little place with all you need. Absolutely brilliant. The pantry bar is a must.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Millicent C
Saam met lewensmaat
5.0
Delightful cottage. Delightful cottage. Nicely appointed with everything you need. Nice big bed. Cosy despite the weather.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Candice N
Saam met lewensmaat
5.0
Exceeded our expectations. Very comfortable, clean, neat and cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 143

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Korhaanstraat 17, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink LekkeBly Boutique Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaanstraat 17, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkphGUqj5jP0Q92aVuugIVJSfC9e1Z0ijKDlihQbU9ww3EOdsIi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 17 Korhaan Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.807530223239 17.897727638483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang