Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Lagoon View

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 27 Feb 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-rylaan 195, Myburg park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 R1 620 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Leisure Lagoon View is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in 'n gesogte woonbuurt in Langebaan en spog met uitsigte oor die bekende Langebaan-strandmeer.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, onderskeidelik, en deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n omskakelaar vir rugsteunkrag tydens kragonderbrekings. Gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure van die sitkamer stap gaste uit na die balkon met buitesitplek, perfek vir buitelug-eetplekke. Daar is 'n ingeboude braai-area en gaste kan die uitsigte oor die see in die verte geniet.

Dié woonstel is naby die strand, verskeie restaurante, kroeë, winkelsentrums, asook die Weskus Nasionale Park.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chelsea Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sunbird-rylaan 195, Myburg park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leisure Lagoon View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sunbird-rylaan 195, Myburg park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd060d097ba9bc1976b576d41e104b9fcde2df892dd953f730060388e0b2c801575534ca4e89bb4239181d45af337c917211f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 195 Sunbird Drive Myburg park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.0949399 18.0486357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang