Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwenzee Guest House

Gastehuis
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
Koninginkamer
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer beskik oor 'n kombuisie met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie. Bykomende geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n haardroër, kluis, TV met Netflix en toegang tot verskeie ander stroomdienste en 'n werkspasie in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook in die kamers is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is beperkte parkeerplek op die perseel, laat weet asb. vooraf indien jy 'n parkeerplek wil bespreek.
Twee veilige toesluitmotorhuise is vir fietse, motor- en elektriese fietse, asook bromponies beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer beskik oor 'n kombuisie met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie. Bykomende geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n haardroër, kluis, TV met Netflix en toegang tot verskeie ander stroomdienste en 'n werkspasie in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook in die kamers is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is beperkte parkeerplek op die perseel, laat weet asb. vooraf indien jy 'n parkeerplek wil bespreek.
Twee veilige toesluitmotorhuise is vir fietse, motor- en elektriese fietse, asook bromponies beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Koningin-ateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer beskik oor 'n kombuisie met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie. Bykomende geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n haardroër, kluis, TV met Netflix en toegang tot verskeie ander stroomdienste en 'n werkspasie in. Die kamer lei na 'n klein tuin met 'n asemrowende see-uitsig en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook in die kamers is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is beperkte parkeerplek op die perseel, laat weet asb. vooraf indien jy 'n parkeerplek wil bespreek.
Twee veilige toesluitmotorhuise is vir fietse, motor- en elektriese fietse, asook bromponies beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Gesinsateljeewoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers het lugversorging en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit het 'n 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer beskik oor 'n kombuisie met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel en 'n yskassie. Daar is 'n kuns sitarea met 'n bed vir 'n kind. Bykomende geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n haardroër, kluis, TV met Netflix en toegang tot verskeie ander stroomdienste en 'n werkspasie in. Die kamer lei na 'n balkon of terras en 'n tuin met braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Braai
Kamerdiens
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Kamerdiens
Stoof
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook in die kamers is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar is beperkte parkeerplek op die perseel, laat weet asb. vooraf indien jy 'n parkeerplek wil bespreek.
Twee veilige toesluitmotorhuise is vir fietse, motor- en elektriese fietse, asook bromponies beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: High Level-weg 199, Seepunt, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5123132e41bbd4560f33458d0e4b93b2a277171c6cb71d21b06f298bb05167398e8dac013d9f056d9d3d528940e000b979c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 199 High Level Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91238 18.39617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang