Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leeuwberg Plaasgastehuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leeuwberg Plaasgastehuis bied verblyf in gerieflike kamers in die historiese plaashuis net 26 km vanaf Bloemfontein.

Gaste kan kies uit kamers met koningingrootte-beddens, dubbelbeddens en driekwartbeddens. Gaste deel 'n gemeenskaplike badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gaste deel ook 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is vir selfsorg en 'n binnebraai-area. Etes kan by die etenstafel geniet word. Gaste kan in die sonkamer of die sitarea met 'n binnenshuise kaggel ontspan. Albei leefareas het TV's.

Die groot tuin het 'n swembad en gaste kan die braaigeriewe en boma gebruik. Parkeerplek is beskikbaar en troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël word.

Leeuwberg Plaasgastehuis dien as 'n Tweede Wêreldoorlog-museum en ontbyt kan by die Onze Rust Restaurant op die plaas langsaan geniet word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Grondpad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.9
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Annette F
5.0
A beautiful and historic residence and the best hostess ever! Perfect! Very clean, comfortable and homely with all amenities.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Desmond K
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plaas huis. Baie mooi plaas huis net buite Bloem. Vriendelike mense en veilig.
Des 2024
Hannie M
5.0
Heerlike rustige oorslaapplek op die plaas! Dit was 'n heerlike ervaring en ek beveel die platteland beslis aan. As 'n plaaskind was dit vir my hemel ...
Sien meer
Jan 2024
Peter G
4.8
Great stopover between EC and Gauteng. Quiet and peaceful, good night's rest.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Gerdus T
Saam met lewensmaat
4.8
Baie lekker en unieke plek. Lekker gebly. Baie vriendelik ontvang. Die plaashuis en al sy versierings en geskiedkundige foto's is iets besonders.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jackie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
  • Gaste dink Leeuwberg Plaasgastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42f5c798c3e28d6d34f5c319a2abe78057da2a5666273c371f10cbe74809d6ad507c4475fc7b8e8114fb5bcf2370043a9457?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Farm Leeuwberg Off the N1 9325 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.280043212088 26.159939750501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang