Leeuwberg Plaasgastehuis
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R200.00 per bespreking
Prys sluit in
- Kamer 2
- Selfsorg
- Kamer 3
- Selfsorg
- Kamer 4
- Selfsorg
- Kamer 5
- Selfsorg
Huisreëls
Tariewe is vir selfsorg.
'n R100-elektrisiteitkaart word voorsien.
'n Skoonmaakdiens is teen R200 ekstra beskikbaar.
Gas is tydens beurtkrag beskikbaar.
Gaste moet hulle eie hout en vuuraanstekers saambring. Hout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Die kombuis is vir selfsorg toegerus.
'n Kontinentale ontbyt is as 'n opsionele ekstra beskikbaar.
Museumbesoek: R50 per volwassene en R25 per kind.
Sluit verversings en 'n bord peuselhappies in.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwberg Plaas, Vanaf die N1, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang