Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leef Lieflik

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Poolman Street and Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leef Lieflik bied lieflike selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Kuruman. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis terwyl hulle op hul besoek aan hierdie klein dorpie is.

Gaste het 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte kamers, elk met hul eie privaat ingang en privaat en suite-badkamer. Boonop beskik hierdie eenhede oor gemaklike beddens, kwaliteit linne en handdoeke, 'n slim-TV, 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af en 'n sekuriteitsalarm op die perseel. Verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Buurdorpe soos Kathu is ongeveer 53 km ver.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Corner of Poolman Street and Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Corner of Poolman Street and Ranonkel Street, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a552ac37efb9e89468f258fe500f7384b35166289f7a969a49cac0be2015f3eefbb0b8bb5dcc73b86bbb200617d68f3b045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense Corner of Poolman Street and Ranonkel Street Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.436127554846 23.436224502495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang