Leafy Retreat
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R300.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Let asb. daarop dat die woonstel deur trappe bereik word en dus moontlik nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik mag wees nie.
- Rook in die woonstel word verbied.
- Geen harde musiek nie.
- Geen partytjies word toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
- Alarm moet geaktiveer word wanneer gaste die woonstel verlaat.
- Die elektriese motorhek moet asb. ten alle tye toe wees.
- Gebruik water asb. spaarsamig.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Villierslaan 54, Kenridge, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang