Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Roux B&B

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Le Roux B&B is in die dorpie Ladismith geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby 'n verskeidenheid geriewe.

Die gastehuis beskik oor 9 dubbelkamers en 'n kampeerplek. Elke kamer beskik oor 'n slaaparea en 'n en suite-badkamer en die meeste met 'n kombuisie. Die eenhede is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is 1 privaat kampeerplek met kragpunte, waterkrane en draagbare braaiers. Daar is ook genoeg skadubome by die kamp.

Die eiendom het ook 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Wasgoedgeriewe, ontbyt, internetverbinding en faksgeriewe is op versoek beskikbaar. Die eiendom is toegerus met kameras vir gaste se veiligheid, en maak gebruik van sonkrag.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 19, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Le Roux B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 19, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA589c6d5b60c601d99ea7b46a95c3b42a60e21c8e3491a20e509a01d940163788e3cc23a94b06757ef93f61f049a3adc5e62e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 19 Church Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.49152207875 21.266284618138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang