Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Paradis Apartments

Selfsorg
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Le Paradis
Vanaf R5 030
R 5 030 R 4 276
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Al 3 die stylvolle selfsorg-duplekswoonstelle met 2 slaapkamers bied pragtige see-uitsigte vanaf die stoep, sitarea en hoofslaapkamer. Die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die badkamers het elk 'n stort, bad en toilet. Die woonstelle is met lugversorging, ondervloerse verhitting in die slaapkamers en sitarea, 'n gaskaggel in die leefarea, 'n elektroniese kluis, 'n haardroër, 'n TV met sekere DStv-kanale, en onbeperkte WiFi toegerus. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met 'n skottelgoedwasser en 'n strykyster en strykplank.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.

Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Indien gaste spesiale reëlings tref, kan hul van die swembad by Harbour House Hotel gebruik maak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Le Paradis 2 Bedroom- Bed & Breakfast
Vanaf
Vanaf R 8 010
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstel spog met pragtige see-uitsigte vanaf die stoep, sitarea en hoofslaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die woonstel het lugversorging, 'n slim-TV met stroomdienste en gratis WiFi. Gaste moet asb. hul eie intekenbesonderhede vir hul stroomdienste gebruik.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Balans met 'n kredietkaart betaal: 'n Addisionele breekskadedeposito sal nie met aankoms betaalbaar wees nie. Enige breekskade wat gedurende jou verblyf plaasvind sal op die gas se kredietkaart gehef word.

Balans met kontant betaal: 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 is met aankoms betaalbaar. Dit sal terugbetaal word indien geen breekskade gedurende jou verblyf plaasvind nie.

Indien gaste spesiale reëlings tref, kan hul van die swembad by Harbour House Hotel gebruik maak.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 030
R 5 030 R 4 276
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Haweweg 22, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cad856160216602a07ea2884a6da0c9cbadb981172059a56c3fc40aeb9a0894d9f71c30cbe3538820f0be825ba802712164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 030 nouVanaf R4 276 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 22 Harbour Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -34.42164644204 19.242258503566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang