Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bezz Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nicole V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Te kort maar lekker. Baie goeie diens, almal is vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dimakatso T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderful. Amazing! The staff was very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Regina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Balito is vir ons die 'go to' plek en ek hoop ons gaan nog baie teruggaan. Beste ooit, dit is nie ons eerste keer nie en ek sal weer en weer teruggaan. Gasheer is die vriendelikste ou wat ons in lang tyd gekry het, voel soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Vir 'n sakereis is die fasiliteite ideaal. Vir vakansie dalk bietjie te klein. Heerlik gebly. Gehou van die nabyheid aan die see asook restaurante.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John M
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

A great lock up and go option away from home! Rustic beachy modern vibe, surprisingly very close to the beach (1 min walk). The convenience of the breakfast on-site is a win! Well situated in proximity to restaurants and Spar. Definitely rebooking!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esmari K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlike strandvakansie bestemming. Baie netjiese verblyf, vriendelike gasheer en stapafstand van die strand en veelvuldige restaurante. Heerlike ontbyt is ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Awesomeness! Enjoyed it very much!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brendon K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Huis weg van die huis. Ons het baie lekker gebly. Dankie aan Justin en die span. Elke oggend baie lekker, veilige parkering. Geen ophoud nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ons het lekker gebly. Ontbyt was baie lekker en definitief 'n hoogtepunt. Ons het vir 'n kamer op die grondvloer gevra wat nie 'n deur tussen twee kamers het nie, maar by ons aankoms het ons 'n kamer op die boonste vloer gekry. Ek sal aanbeveel dat die eienaar nie dit verander nie. Ons moes 10 uur in die nag na 'n ander kamer skuif oor raserige bure. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons vinnig gehelp trek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Excellent as always! Top location, friendly host. My go-to accommodation in Ballito.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hawkinsweg 6, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA93c74b1b185ba48c25938bba9af55a7d3b1a6cfdcf49c9bdbd1fb6c6ae570801e9bc26518d6861855b24de9d7ac3e8a55b8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 6 Hawkins Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.541117867055 31.215801335582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang