Lazyways
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Fourie Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 750 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Lazyways is 'n selfsorgkothuis in die hartjie van Westcliff, Hermanus. Dit is 'n ideale opsie vir 'n kuswegbreek saam met vriende en familie aangesien hierdie kothuis naby Ficks Pool is.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 7 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n enkelbed. 'n Stort is in al 3 badkamers beskikbaar.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van hierdie kombuis af lei 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Dié spasie het ook 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet.
Buite is 'n lieflike tuin met braaigeriewe. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 5 Fourie Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Fourie Street, Westcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang