Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lazydaze

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lazydaze is 550 m van die strand af geleë en bied gaste lieflike suites vir 'n ontspanne verblyf in Jeffreysbaai.

Gaste het 'n keuse van suites op die grondvloer met privaat ingange wat uitloop op die gemeenskaplike tuin en swembad. Die 2-slaapplek Point en die 4-slaapplek Super en Tubes is ingerig met koningingrootte- en enkelbeddens, en het privaat badkamers.

Elke suite beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en lei na 'n privaat patio met 'n uitsig oor die tuin en swembad, en het 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste deel ook die gebruik van 'n gemeenskaplike sitarea met 'n TV.

Lazydaze is 1,4 km vanaf die bekende Supertubes-branderplankrystrand geleë, waar jy kan swem, snorkel, visvang, walviskyk en sandplankry. Ander doendinge in die area sluit perdry, stap in die Kabeljous Natuurreservaat, berg- en vierwielmotorfietsry, gholfspeel in. Gaste kan ook die Jeffreysbaai Branderplankry- of Skulpmuseum besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jan-michael M
Besigheidsreis
5.0
Fantasties! Sal weer hier bly. Pragtige woonplek, met pragtige uitsig en mense.
Jan 2025
Corn S
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended! Clean, great value for money and perfectly equipped (beach towel, Netflix, candy ). Super friendly hosts!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Juan-pierre B
5.0
Stay was great and would recommend if asked. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nobuhle T
Gesin met tieners
5.0
Fabulous. It was very nice. We have enjoyed staying at our place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Carl Y
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay. Hosts very hospitable and accommodating!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lazydaze het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Petunia Laan 42, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8953bc78e15fd2b1c74fcfe65c65341c37d0f74d201705e524d1621691691b547b99df0ef9c600600b4ccc97c1f397e7a7c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 42 Petunia Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.04160931816 24.92467544929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang