Lawaaiwater
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2025 tot 31 Aug 2025.
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 31 Aug 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg-eenheid met elektrisiteit en water.
Huisreëls
Daar is baie miere in die Witsand: hou asb. alle lekkernye toe en vee asb. alles wat mors vinnig op.
Kinders mag nie op rusbanke eet nie.
Alle breekware en messegoed moet weer op hul plekke wees na die kuier en die getalle moet weer wees soos dit voor die tyd was.
Skakel asb. ligte af wanneer julle 'n vertrek nie gebruik nie en wees spaarsamig met die water.
Ekstra gaste betaal ekstra per nag.
Om tariewe bekostigbaar te hou vir beide groot en klein gesinne word dit per persoon bereken en nie per eenheid nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Bruinstraat 1, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang