Lawaaidraai
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 253 Marlyn Street, Oyster Bay, 6305, Oos-Kaap
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Lawaaidraai is 'n lieflike huis waar gesinne of vriende tyd saam kan spandeer. Dit is baie naby die strand, net 'n entjie se stap weg, en bied slaapplek aan tot 10 gaste in Oesterbaai.
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is ingerig met elk `n dubbelbed, een het 2 enkelbeddens, en die oorblywende slaapkamer het 'n Koningsbed. Albei badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort. Derde badkamer het nie `n bad nie. Elke kamer het ingeboude kaste.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die leefarea maak ook oop na die agterkant, waar daar 'n ruim onderdakbraai-area is.
Oesterbaai is toeganklik via 'n grondpad vanaf Humansdorp of St. Francisbaai. Die dorpie het 1 winkel wat noodsaaklikhede verkoop, asook 'n restaurant. Neem asseblief kennis dat die restaurant nie elke dag oop is nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 27
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 253 Marlyn Street, Oyster Bay, 6305, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Oesterbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 253 Marlyn Street, Oyster Bay, 6305, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang