Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lavender & Rust

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-singel 766, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lavender & Rust is 'n lieflike gastehuis wat gerieflike selfsorg- en oornagverblyf in Clarens bied. Die eenhede word die Cottage en die Stoepkamer genoem.

Die Kothuis is selfsorg. Gaste kan voor die knus kaggel ontspan, en WiFi-toegang is beskikbaar. Die leefarea maak oop op 'n stoep, en 'n Weber-braai, sowel as veilige parkeerplek, word voorsien.

Die Stoepkamer is nie toegerus vir selfsorg nie, maar het wel 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die huis het ook sonpanele vir ekstra gerief teen beurtkrag.

Clarens bied 'n oorvloed voëlkykgeleenthede, verskeie restaurante, kafees en kunsgalerye, en gaste kan 'n potjie gholf speel, vierwielmotorfietsry, bergfietsry, voetslaan, stap, of rivier- en witwatervlotvaart.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Selwyn B
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and enjoyable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Fabian T
5.0
Ample space, very clean, nice areas both inside and outside, great hosts. Great place: ample space, very clean, nice areas both inside ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Cheryl W
Saam met vriende
5.0
Relaxing, lovely garden and mountain views. Accommodation was lovely, with amazing views of the mountains. Rooms were comfortable, with...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Helga S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Pragtige plek. Puik geleë en baie netjies. Sal definitief weer teruggaan.
Okt 2024
Rienie B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en skoon! Dit was heerlik en rustig.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Ridge-singel 766, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Lavender & Rust het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-singel 766, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8123ee215d6d5d68f99192019289cf782e7e5dc01049136cf63b78ff02f086dcfd938add91d135938d9b71d236eae3f47777?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 766 Ridge Crescent Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.521465674251 28.411826961265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang