Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lark Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larksingel 352, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lark Holiday Home is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat binne maklike bereik van die strand in Swakopmund geleë is. Die huis bied gedeeltelike see-uitsigte en is 'n entjie van restaurante en die middedorp af.

Dié volledig gemeubileerde huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, elk met 'n privaat badkamer. Daar is 2 slaapkamers wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamers is toegerus met bad- of stortgeriewe.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die huis spog ook met 'n binnebraai-area, TV en gratis WiFi.

Gaste kan visvang, valskermspring, seekajak, perdry, vierwielmotorfietsry, voëlkyk en gholf in die omliggende area geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jauckie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Larksingel 352, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Lark Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larksingel 352, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA292469833b17dfb7faff5f12daa059fb1aa5af988f605451cc254c76948ebf41ede6b72bfb35211086300429d3de5de27739?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 352 Lark Close Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.628797717177 14.528169558343

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang