Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lapalosa Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 158 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Carla D
1 nag
5.0
Okt 2024

Heerlike, stil en netjiese oorslaapgeriewe. Ek was so vriendelik en behulpsaam ontvang. Die plek is so stil en rustig dat ek amper uitklok tyd gemis het Die kamers is ruim en het alles wat jy nodig het. Mens kan nie dink jy is in die stad as jy hier oornag nie. Letterlik loopafstand van winkels en kuierplekke. Voel of ek op vakansie was! Sal enige tyd weer hier oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Goeie oornag verblyf. Perfekte oornag verblyf vir 'n funksie wat ons in die omgewing bygewoon het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Perfectly acceptable. Affordable, safe and comfortable accommodation for a quick weekend trip, with friendly and engaging staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Pleasant stay. Pleasant stay, the gardens were impressive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rona
Lapalosa Lodge
Thank you for your stay with us, Johan. We are pleased you enjoyed the gardens and your stay with us! Be safe, travel well and we hope to see you again soon. You're always welcome with us. Regards, Quintin.

Hamish H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Amazing. Incredibly friendly staff, nice rooms, recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rona
Lapalosa Lodge
Good morning, Thanks for the great review. It is always a pleasure to welcome our guests and make them feel at home when they are away from their homes. With your next visit, the rooms will be more comfortable. Regards, Lapalosa Lodge Management

Hannes S
1 nag
4.8
Sep 2024

NVT. Ja, dankie, dit was baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil F
1 nag
4.6
Nov 2024

Net jammer daar blyk nie DStv te wees nie. Goed geleë vir besigheid doen in Centurion, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Rona
Lapalosa Lodge
Dankie vir jou terugvoer, Phil! Dis altyd goed om van ons gaste te hoor...... Ons het onder andere DSTV, Netflix en Showmax, maar DSTV veral benodig jou eie rekening en wagwoord om in te skakel. Ons is vreeslik jammer oor die ongerief, ons sou beslis gehelp het as ons geweet het. Dankie vir jul kuier en ons glo ons sal jul weer sien, julle is altyd welkom! Groete en mooi bly, Quintin, Lapalosa Lodge

Christopher K
Lang verblyf
4.6
Apr 2024

Lekker stil omgewing om in te bly, met gerieflike blyplek. Bly altyd lekker by die gastehuis. Staf is baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Goeie more Christopher, Baie dankie vir die resensie wat jy vir ons gelos het. Hoop om jou weer terug te verwelkom in die toekoms. Groete Lapalosa Lodge Bestuur

Deon V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2024

Veilige verblyf naby die hoof roetes, sal weer hier bly. Gasvryheid van die beste.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rona
Lapalosa Lodge
Goeiemore, Deon! Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons probeer om dit die beste tyd te maak vir ons kuiergaste. Ons sal julle enigetyd weer terug verwelkom. Julle is altyd welkom by ons. Beste groete en voorspoed, Quintin en Santie

Therese L
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Gasvry en baie welkom gevoel. Baie lekker gebly, gaan vir seker weer daar oorbly.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rona
Lapalosa Lodge
Baie dankie, Therese! Dit was net 'n plesier om julle hier by ons te huisves! Ons probeer ons bes en verbeter waar ons kan... volgende keer sal die gastehuis 'n klein bietjie meer opgeknap wees sodat julle net lekkerder kan kuier! Groete, wees geseënd en mooi bly.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glover-laan 248A, Lyttelton, Centurion, 0140, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkOTM2MTVhLWRkMjYtNDdjOC05M2MwLTdkNjk4M2RjYjQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 158 5 1 5 248A Glover Avenue Lyttelton 0140 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.83973 28.194982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang