Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lantern Self-catering Cottages

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Lantern Self-catering Cottages bied verblyf in 2 gerieflike selfsorgkothuise en 'n kamer verbonde aan die huis, die Annex, wat in 'n rustige boom- en voëlgevulde tuin in Swellendam geleë is. Die eiendom is sowat 800 m vanaf die middedorp en word omring deur restaurante, museums, gholf-, voetslaan- en fietsroetes, Bontebok- en Marloth-natuurreservate, plus die pragtige sandstrande van De Hoop en Witsand.

Die 2 kothuise, Karoo-kothuis en Grasdakkothuis, bied elkeen 'n groot oopplan-kombuisie, -eetarea en -leefarea wat toegerus is met alles wat jy nodig het om jou verblyf gemaklik te maak. Vinnige vesel-Wi-Fi is beskikbaar in die Grasdakkothuis en Annex.

Die Annex is 'n privaat oopplan-kamer verbonde aan die hoofhuis wat nie vir selfsorg toegerus is nie, maar tee- en koffiemaakgeriewe bevat.

'n Groot trampolien met 'n veiligheidsnet is ook beskikbaar, en 'n Kolkol Warmbad vir gaste van Thatched-kothuis. Veilige parkeerplek is op ons perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gebly daar. My wife and I enjoyed our stay at Latern Thatched Cottage. The hostess was very friendly. We have no co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Monniek F
Gesin met tieners
5.0
Relaxed stay. Lovely friendly host. Very quiet cottage.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, pragtig, vriendelike diens, goeie waarde vir geld. Dit was uitstekend! Gabriela is ook baie vriendelik en het ons verblyf sommer baie ...
Sien meer
Sep 2024
Adele B
Gesin met tieners
5.0
Welcoming, safe and comfortable. We were warmly welcomed. The Lantern Self-catering Cottages and Annex had everything we needed for a g...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Nic V
Saam met lewensmaat
4.8
Goed toegerus en baie lekker atmosfeer. Lekker gewees - rustig.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Gabriela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lantern Self-catering Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 49, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3a169c3d6735a0a6732c670edabb70eca234d5044416ec227551e2659762f479f1e2f3caa3961543fbdca15ae9be61566946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 49 Buitenkant Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.024242 20.434097

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang