Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lanina Exec 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Frere Street, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lanina Exec 2 is 'n pragtige selfsorg-ateljee met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom wat in die hartjie van Randburg, Johannesburg geleë is. Dit is 'n wonderlike opsie vir sakereisigers en vakansiegangers, aangesien hierdie eiendom sentraal is tot al Johannesburg se gunstelingbestemmings.

Hierdie ruim woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag wat beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tawanda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 2

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 54 Frere Street, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 54 Frere Street, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0603364561994f19616340aa65945c72319913cf7a8caaaf7c296186991379a0ae3e567c2b57a12226fe68a66f724d8784be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 54 Frere Street Randburg 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.0805899 28.007543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang