Langhuis Gastehuis
Beskrywing
Dié ruim eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n koffiestasie, gratis WiFi en 'n TV met Netflix in. Hierdie eenheid het 'n privaat kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp. Dit het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Ander geriewe in die eenheid sluit 'n koffiestasie, gratis WiFi en 'n TV met Netflix in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf

- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: DF Malanstraat 3, Loeriesfontein, 8185, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang