Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Langekuil Kothuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langekuil-plaas, Langs die R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Langekuil Kothuis is op 'n plaas 18 km vanaf Caledon geleë en bied selfsorgverblyf.

Die kothuis 1 het 2 slaapkamers en hulle deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die leefarea het 'n ingeboude braai en gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met 'n DVD-speler het.

Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep wat 'n ingeboude braai-area het. Wi-Fi is beskikbaar.

Langekuil Kothuis is net 8 km vanaf die Oudekraal-venue.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

John En Karlien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 139

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langekuil-plaas, Langs die R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Langekuil Kothuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langekuil-plaas, Langs die R316, Caledon, 7233, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKijhpDhIYeg9mEAr2yutMKoKZempMRmrZiCfOu8QTFf0p1Eeec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 Farm Langekuil Off the R316 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.315259552601 19.595372302075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang