Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lagoon View Villa

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 8 Des 2025.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandvygiestraat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 R2 040 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Lagoon View Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike dubbelvlakhuis in Langebaan. Die huis is 1,1 km vanaf Langebaan-seiljagklub geleë.

Hierdie smaakvol gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers op die boonste vloer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort.

Die onderste verdieping het 'n vermaakarea vir gaste wat bestaan uit 'n TV wat aan jou eie DStv- of Netflix-rekeninge gekoppel kan word.

Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oondstoof en mikrogolfoond. Daar is 'n gastetoilet, 'n omheinde tuin en braaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek met plek vir 'n sleepwa of boot.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 115

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Sandvygiestraat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon View Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
R 2 400 R 2 040
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandvygiestraat 24, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc8599382f693a7ebe9f7361bfb7f1175286f889270f0f8faa65265efab70849025fc813ab8f373bd149760cf1288803f65d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 400 nouVanaf R2 040 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 24 Sandvygie Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101380558771 18.042584189619

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang