Lambertshoek Farm Stay
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek-plaas Gedeelte 1, Cederberg, 8120, Wes-Kaap
-
Vanaf
R950R855 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lambertshoek Farm Stay is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaar se plaas in die Cederberge. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n alleenreisiger wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek weg van die stad se gewoel.
Die losstaande kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het lugversorging, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n etenstafel, 'n dagbed vir 'n kind, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV in. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe, asook veilige parkeerplek op die perseel. Die kothuis is sowat 24 km buite Graafwater en 32 km vanaf Clanwilliam. Winkels en restaurante is in hierdie nabygeleë dorpe beskikbaar. Die grondpad na Lambertshoek Farm Stay kan soms in 'n swak toestand wees, en voertuie met hoë grondvryhoogte, soos 'n bakkie, SUV, of 4x4, word sterk aanbeveel.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sybrie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek-plaas Gedeelte 1, Cederberg, 8120, Wes-Kaap
- Gaste dink Lambertshoek Farm Stay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek-plaas Gedeelte 1, Cederberg, 8120, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang