Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lambertshoek Farm Stay

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek-plaas Gedeelte 1, Cederberg, 8120, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R855 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lambertshoek Farm Stay is 'n selfsorgkothuis met 'n privaat ingang op die eienaars se plaas in die Cederberge. Dit is ideaal vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek buite die stadsgedruis.

Die losstaande kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-uitleg. Die slaaparea het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, dagbed vir 'n kind, 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe, en veilige parkeerplek op die perseel. Die kothuis is sowat 24 km buite Graafwater en 32 km vanaf Clanwilliam. Winkels en restaurante is in hierdie naburige dorpe beskikbaar. Die grondpad na Lambertshoek Farm Stay kan soms in 'n slegte toestand wees en voertuie met hoë grondvryhoogte soos 'n bakkie of SUV, of 4x4 word sterk aanbeveel.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
TV
Lugversorging
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Sybrie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek-plaas Gedeelte 1, Cederberg, 8120, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lambertshoek Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Sederberg Wes-Kaap
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jakkalsvlei-weg, Lambertshoek-plaas Gedeelte 1, Cederberg, 8120, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c34fac2ea47f6c40bfbe7ae77f9d73a0a6530d00e5d8111ceadb8d9b517b319254caa0c7acff96a72e490fb75bdc1c8ae71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Jakkalsvlei Road Lambertshoek Farm Portion 1 8120 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.288863877724 18.753810574934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang