Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lalalu

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Mrt 2025 tot 31 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantasiestraat 5, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R765 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lalalu is 'n knus kothuis geleë 'n entjie van die Outeniekwaberge af en bied gerieflike oornagverblyf in Heatherlands, George. Dit is ideaal geleë vir bergfietsryers, roetedrawers en stap-entoesiaste met maklike toegang tot toutes.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 3 gaste op 'n slag en beskik oor 'n dubbelbed sowel as 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Skerp wit linne, badhanddoeke en seep word in die eenheid voorsien.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV in die slaaparea beskikbaar.

Buite die eenheid is daar 'n lieflike patio met sitplek buite in die skadu sowel as die son wat 'n ideale plek is vir 'n oggendkoffie voordat jy jou dag begin. In die geval van beurtkrag sal Wi-Fi steeds beskikbaar wees.

Die ligging van hierdie kothuis is 20 minute se ry vanaf Victoriabaai en Heroldsbaai asook 11 km vanaf George Lughawe. Net om die draai is die TrailKiosk asook Rocket Coffee House met sy heerlike versnaperinge.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Dubbelbed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Shane V
Saam met lewensmaat
5.0
Great location and value. Had a lovely stay at Lalalu. The home was clean and comfortable. Trail running literally across the road - th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Sophia B
Gesin met tieners
5.0
A perfect stop over for us. Lalalu was a perfect stop over. Simple, clean and everything we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Patricia P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie diens. Baie lekker, dankie!
Des 2024
Sophia V
5.0
Skoon en netjies. So lekker en so skoon.
Nov 2024
Leanne D
5.0
Comfortable and convenient. Great stay, comfortable and had everything I needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Benita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Plantasiestraat 5, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lalalu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 3)
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plantasiestraat 5, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA726f7297731a8f51b38e77042a1e0222fa07527ed8031e13b988c67bc913b29bda3508bb0002f096a1233bd91aee65f056b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 3) 27 5 1 5 5 Plantasie Street Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.947663988764 22.45484325582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang