Pecanwood Villa
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die reëls van die boedel moet streng nagekom word.
Geen partytjies of geleenthede word toegelaat nie.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
'n Afskrif van alle gaste se ID's sal aangevra word.
Geen toegang tot stap op die gholfbaan 07:00 tot 18:00 (veiligheid)
Eiendom maksimum 8 gaste word toegelaat
Asseblief stil ure, 22:00 tot 10:00
Geen spoed oor 40 km nie
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lakeview-rylaan 5, Pecanwood Golf Estate, Hartbeespoort, 0216, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang